Modulekode | ANO 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB (a) ’n Oorsigtelike studie oor die ontstaan en ontwikkeling van die professies van transportbesorger en notaris (b) Statutêre voorskrifte van toepassing op transportbesorgers en notarisse (c) Professionele verantwoordelikheid en etiek (d) Aspekte rondom die oordrag van onroerende eiendom, registrasie van verbande, serwitute en saaklike regte (e) Praktiese opstel van aktes en notariële dokumente |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SAR 310 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Prosesreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App